Dan Dailey

Dan Dailey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Daniel James Dailey Jr.
Geboorte (1915-12-14)14 Desember 1915
Sterfte 16 Oktober 1978 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Dailey (14 Desember 1915 – 16 Oktober 1978) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente When My Baby Smiles at Me (1948), You're My Everything (1949), en There's No Business Like Show Business (1954), en in die televisiereeks The Governor & J.J. (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy